Die beste braaie in die geweste!

Tuis > Braai Winkel > Vuur Emmer 2026

Brandjie 2026

R 1999 Koop Nou!

Vuur emmer klein aansig een
Vuur emmer klein aansig twee
Vuur emmer klein aansig drie
Vuur emmer klein aansig vier

'n Vuur emmer met deursnee 320mm, hoogte 244mm van vlekvrye staal. Kan gebruik word met hout of houtskool. Lae hitte na staan oppervlak, grasperk vriendelik 😊🌱. Dubbel wand met lug sisteem vir lae rook gedurende hout verbranding.



1026 Rondavel ave., Allens Nek, 1709, Gauteng, South Africa
© 2023 Braaiosourus
Full-sized Image