Braaiosourus™

Braai Lekker!

Tuis > Braaiwinkel > Brandjie

Vuurkuil klein aansig een
Vuurkuil klein aansig twee
Vuurkuil klein aansig drie
Vuurkuil klein aansig vier
Vuurkuil klein aansig vyf

Vuurkuil

Brandjie

R 2199.00 Koop Nou!

Die vuurkuil vir kamp en tuin — kompak, vlekvrye staal, en gebou om lank te hou. 'n Vuur emmer met deursnee 320mm, hoogte 244mm van vlekvrye staal. Kan gebruik word met hout of houtskool. Lae hitte na staan oppervlak, grasperk vriendelik 😊🌱. Dubbel wand met lug sisteem vir lae rook gedurende hout verbranding. 2 jaar waarborg (*indien billik gebruik).

Deursnee 320 mm
Hoogte 244 mm
Materiaal Vlekvrye staal
Brandstof Hout of houtskool
Hitte Lae hitte na staanoppervlak
Rook Dubbelwand + lugsisteem
Waarborg 2 jaar (billike gebruik)

Aanmekaarsit

Uitmekaarhaal



1026 Rondavel ave., Allens Nek, 1709, Gauteng, South Africa
© 2023 Braaiosourus™

Returns Policy (English)  |  Terugkeerbeleid (Afrikaans)
Full-sized Image